Back to Africa Check

Suid-Afrikaanse akteur Ben Kruger is dood aan Covid – nie ná ’n inenting nie

Read this report in English.

Die dood van die Suid-Afrikaanse akteur Ben Kruger, bekend vir sy rol in die Afrikaanse sepie Binnelanders, is op 26 May 2021 aangekondig.

Die nuus oor Kruger se dood is bekend gemaak deur KykNET, die netwerk wat Binnelanders vervaardig en uitsaai.

Maar kort die aankondiging het inskrywings op Facebook begin verskyn wat beweer dat Kruger dood is kort ná hy ’n inenting teen Covid-19 ontvang het. Die algemeenste weergawe van dié bewering is ’n beeld met ’n foto van Kruger en die woorde: “DOOD NA COVID INSPUITING… 3 DAE.”

Maar dit is vals. Kruger se dood is toegeskryf aan Covid 19-komplikasies. En volgens ’n mede-akteur in Binnelanders het Kruger nooit ’n Covid 19-inenting gekry het nie.

Kruger_False

Bewerings is ‘propaganda’ volgens Kruger se mede-sepiester

Kort ná die valse bewerings begin verskyn het, het Germandt Geldenhuys, een van Kruger se mede-akteurs op Binnelanders, op Facebook verklaar dis nie waar nie.

“Ben Kruger is NIE oorlede a.g.v ’n inenting teen COVID nie,” het Geldenhuys geskryf. “Hy het nooit so inenting ontvang nie.” 

Geldenhuys het voortgegaan om te sê dat Kruger nie verdien dat sy dood as “propaganda” gebruik word nie, en het herhaal dat Kruger dood is aan Covid 19-komplikasies, soos elders berig is.

Kruger is nie die eerste bekende figuur wie se dood valslik toegeskryf is aan ’n Covid 19-entstof nie. Africa Check het onlangs ’n bewering vals bewys dat verskeie beroemdes dood is kort ná hul inenting. Dit sluit in die rapper bekend as DMX, wat skynbaar nié ’n inenting gekry het nie.

Covid 19-entstowwe het streng toetse ondergaan om te verseker dat hulle veilig is en Covid-19 effektief voorkom.

Om meer te leer oor hoe die entstowwe goedgekeur word, lees ons feitestate oor die goedkeuringsproses vir entstowwe in Suid-Afrika, Nigerië, en Kenia.

Republish our content for free

We believe that everyone needs the facts.

You can republish the text of this article free of charge, both online and in print. However, we ask that you pay attention to these simple guidelines. In a nutshell:

1. Do not include images, as in most cases we do not own the copyright.

2. Please do not edit the article.

3. Make sure you credit "Africa Check" in the byline and don't forget to mention that the article was originally published on africacheck.org.

For publishers: what to do if your post is rated false

A fact-checker has rated your Facebook or Instagram post as “false”, “altered”, “partly false” or “missing context”. This could have serious consequences. What do you do?

Click on our guide for the steps you should follow.

Publishers guide

Africa Check teams up with Facebook

Africa Check is a partner in Meta's third-party fact-checking programme to help stop the spread of false information on social media.

The content we rate as “false” will be downgraded on Facebook and Instagram. This means fewer people will see it.

You can also help identify false information on Facebook. This guide explains how.

Add new comment

Restricted HTML

  • Allowed HTML tags: <a href hreflang> <em> <strong> <cite> <blockquote cite> <code> <ul type> <ol start type> <li> <dl> <dt> <dd> <h2 id> <h3 id> <h4 id> <h5 id> <h6 id>
  • Lines and paragraphs break automatically.
  • Web page addresses and email addresses turn into links automatically.
limit: 600 characters

Want to keep reading our fact-checks?

We will never charge you for verified, reliable information. Help us keep it that way by supporting our work.

Become a newsletter subscriber

Support independent fact-checking in Africa.